Subscribe
logo

STAAK BOERDERY-VEILING SLEEPWAENS / WERKTUIE / SLAGHUISTOERUSTING / WILDVANGTOERUSTING / BESPROEIINGSTOERUSTING / MEUBELS ALLDAYS AGRICULTURAL PRODUCTS AUCTION IN ALLDAYS, LIMPOPO AUCTIONED BY JACK KLAFF AUCTIONEERS AND ESTATE AGENTS

Please scroll down for more information.

The South African Institute of Auctioneers Promotes the Auction Industry by Serving our Members, Stakeholders and the Public.

  • banner
  • banner
  • banner
  • banner
  • banner
  • banner
  • banner

ALLDAYS - AGRICULTURAL PRODUCTS, AGRICULTURAL VEHICLES AND MACHINERY, FURNITURE & APPLIANCES, INDUSTRIAL MACHINERY

STAAK BOERDERY VEILING SLEEPWAENS / WERKTUIE / SLAGHUISTOERUSTING / WILDVANGTOERUSTING / BESPROEIINGSTOERUSTING / MEUBELS ALLDAYS

DESCRIPTION:

Betaling per EFT direk na afloop van veiling. Geen item word verwyder sonder bewys van betaling nie. Die Verkoper behou die reg om die items voor of tydens die veiling te onttrek. 

Verbruikersbeskermingswet 68 van 2008:

Kopers moet registreer. ID dokument, verbruikersrekening, maatskappy besluit, word benodig. Die Afslaer en die eienaar het die reg om op die veiling te bie. Regulasies in terme van bogemelde wet beskikbaar op www.jackklaff.co.za

Hierdie advertensie voldoen aan Artikel 45 van Wt 68/2008. Geen FICA, geen registrasie.

FEATURES:

TREKKER / SLEEPWAENS / MOTORFIETSE:

Landini 10,000 MK111- trekker (4x4)

Campmaster Venture sleepwa

Buffel-vuurvegter op sleepwa (500l) met Honda 6.5pK

2- wiel trekkersleepwa

Lunia 300 4-wiel motorfiets

Polaris 500 4-wiel motorfiets

WERKTUIE:

5-tand grondbreker

Beitelploeg

3 punt padskraper

Agri West 800l balkspuit

Operder x2

1-tand grondbreker

Falcon-bossiekapper (1.2m)

Midmacor 500l vurrvegter met (Honda 5.5 pK)

WILDVANGTOERUSTING:

Laaibank (op wiele)

Seile

Nette

Kabels

SLAGHUISTOERUSTING:

Vleissaag

Tr-spade-vleismeule

Tre-spade-worsstopper

2x toedraaimasjiene ('wrappers')

ALGEMEEN:

Drupbesproeiingpype (nuut en gebruik)

Standige spoed, Lister-enjin

Monopomp

Waterpomp

2x 2200l dieseltenks

Land Cruiser-raamwerk

2 geweerkluise

Straaltrekpale en sparre

Trolley jack

Gereedskap

Staanboor

Rugsakspuite

Atlas 2-3-4 kunsmis

Krane (80mm en 50mm)

MEUBELS:

2x eetkamerstelle

Sitkamerstel

Hangkaste

Spieëlkaste

Dubbelbeddens

Enkelbeddens

TV kabinet gemaak van spoorwegdwarsleêrstawe

Mikrogolfoonde

Samsung-wasmasjien

Liasseerkabinette

6-plaat Defy gasstoof

4-plaat DEFY elektriese stoof

6x ys/vrieskas kombinasies

Kombuiskaste

Gasbraaiers

Kamptoerusting

Megamaster-gasbraai

  • banner
  • banner
  • banner
  • banner
  • banner
  • banner
  • banner