Search Here
Subscribe
godove media
Auction Operation Home Site Top Banner

PORTERVILLE - AGRICULTURAL PROPERTY

VEILING, TWEE PLASE, PORTERVILLE HALFMANSHOF

DESCRIPTION:

Veiling, Twee plase, Porterville Halfmanshof
Besproeiings en Saai/veeplase  - 339 ha
Veiling: 23 Julie 2026 @ 11:00
Plek: Op die perseel

Plaas 1: Gedeelte 11 van 11 – 158 ha groot met 42 ha waterinlysting.
18,9 Ha Tafeldruiwe kultivars; Dan Ben Hannah, Red Globe, Flame seedless, Sugraone, Scarlotta, Tawny, Sugrathirty four [Adora], Sweet Sapphire en Autum Crisp.
5  Ha Sitrus kultivar Midknight
12 Ha Besproeibare lande met moederlyne
90 Ha bewerkbare saailande  [Tans verhuur] Geskik vir goeie Rooibostee produksie.
Goeie infrastruktuur met 4 slaapkamer woning met gevestigde tuin, aparte woonstel, gastehuis, pakstoor, arbeidersakkomodasie ou stoor en pomphuis.
Besproeiingsdam van 50 000 kub/m

Plaas 2:   Plaas nommer 258 – 181 ha groot
Ongeveer 110 Ha weidings [tans verhuur] Geskik vir goeie rooibostee produksie.
50 Ha Saai grond  [tans verhuur] Geskik vir Rooibostee produksie.
20 Ha voorheen gemyn
Groot vlei.

Uitsonderlike geleentheid om hierdie gevestige plase te bekom in ’n ongelooflike vrugbare deel van die Wes-Kaap.

Plase word afsonderlik verkoop

Aanbiedinge kan voor die tyd aanvaar word.

Besigtiging per afspraak.

Albie Loubser 082 573 9902
Appie Maritz 082 825 3895
 
FEATURES:

Plaas 1: Gedeelte 11 van 11 – 158 ha groot met 42 ha waterinlysting.
18,9 Ha Tafeldruiwe kultivars; Dan Ben Hannah, Red Globe, Flame seedless, Sugraone, Scarlotta, Tawny, Sugrathirty four [Adora], Sweet Sapphire en Autum Crisp.
5  Ha Sitrus kultivar Midknight
12 Ha Besproeibare lande met moederlyne
90 Ha bewerkbare saailande  [Tans verhuur] Geskik vir goeie Rooibostee produksie.
Goeie infrastruktuur met 4 slaapkamer woning met gevestigde tuin, aparte woonstel, gastehuis, pakstoor, arbeidersakkomodasie ou stoor en pomphuis.
Besproeiingsdam van 50 000 kub/m

Plaas 2:   Plaas nommer 258 – 181 ha groot
Ongeveer 110 Ha weidings [tans verhuur] Geskik vir goeie rooibostee produksie.
50 Ha Saai grond  [tans verhuur] Geskik vir Rooibostee produksie.
20 Ha voorheen gemyn
Groot vlei.
 
LOTS

  • liquidity middle click
  • Royal Academy middle site right
  • PVA Banner
  • michael james site left bottom
  • South African Auction College
  • WH auctions site click right