Search Here
Subscribe

VLEISSENTRAAL EIENDOMME (PTY) LTD | AUCTIONEERS PRETORIA | AUCTIONEERS

Please scroll down for more information.

  • nuco main top site media second banner
  • nuco top site right
  • Auction Operation Home Site Top Banner

VLEISSENTRAAL EIENDOMME (PTY) LTD

Vleissentraal Eiendomme (Pty) Ltd
FOLLOW THE AUCTIONEER

DIE MAATSKAPPY

Vleissentraal Eiendomme is die gespesialiseerde eiendomsafdeling van Vleissentraal en tans die grootste bemarker van landbou eiendom in Suid Afrika. Ons spog met ‘n lang geskiedenis wat getuig van ’n aktiewe rolspeler in die georganiseerde landbousektor. 

Kennis en vertroue is waarna ons strewe en met ‘n uitgebreide netwerk van meer as 150 bemarkers wat in dierekte kontak is met die boer op ‘n daaglikse basis. Die bou van verhoudings met voornemende kopers soos boere, sakemanne en beleggers vorm deel van ons sukses met die veilings. 

Vleissentraal Eiendomme se primere fokus is landbou eiendom, maar ons het ook ‘n sterk agtergrond in kommersiële, residensiele en industriele bates. Los goedere word ook gereeld op veiling deur ons verkoop met behulp van bekwame plaaslike afslaers en bemarkers van die Vleissentraal groep, wat bekend is met die streek en sy mense. 

  • South African Auction College
  • Royal Academy middle site right
  • PVA Banner
  • michael james site left bottom
  • liquidity middle click
  • auction operation site middle left
  • WH auctions site click right